’N MAN van die Oos-Kaap, Luxolo Hlamvana (36), is in die Stutterheim-landdroshof gevonnis vir die vervaardiging en verkoop ...
DIE man wat skuldig bevind is aan die verkragting en moord op die agtjarige Daniël Jamneck, is vandag in die Wes-Kaapse ...
TWEE mense is dood en verskeie ander beseer ná ’n ongeluk gister op die R45 by Franschhoek.Die Franschhoek-polisie het ’n ...
DIE Kraaifontein-gemeenskap is in skok nadat ’n geliefde spaza shop owner, bekend as “Fanta”, Maandagaand dood in sy winkel ...
DIE polisie in Giyani, Limpopo, het ’n moordondersoek begin ná ’n skietvoorval waarin ’n 53-jarige man Sondagoggend 19 Julie ...
HOE ver sal jy gaan net om te behoort? Dis die donker vraag waarmee Ontwaak, Sonvelt Media se nuwe Afrikaanse psychological thriller series, kykers gaan vasgryp. Die reeks, wat op 14 Julie eksklusief ...
’n Gekoördineerde optrede deur Wes-Kaapse drankraad van die polisie en Suid-Afriukaanse Inkomste Diens se doeane-eenheid, het gelei tot die beslaglegging op onwettige drank ter waarde van R12 miljoen ...
DIE voormalige Vrystaatse skoolhoof wat op ’n aanklag van seksuele aanranding van ’n minderjarige teregstaan, het verlede ...
DIMITRI Noble, beter bekend op sosiale media as Dimitri Unfiltered, is reg vir ’n nuwe hoofstuk in sy lewe. Die 29-jarige content creator van George sê hy was nog altyd ’n mense-mens wat lief is vir ...
’n Man van Noordwes is 22 jaar tronk toe gepos vir poging tot moord op sy 10 maande oue baba, asook vir ernstige aanranding ...
Die Nyanga-polisie het ’n moordsaak geopen nadat ’n jongman gistermiddag by die local bus-terminus doodgeskiet is. Die ...
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPS) het ’n moord-selfmoord waarin twee polisielede in die Oos-Kaap dood is, ten sterkste ...