Saam maak dié akteurspaartjie nie net ’n treffende prentjie op die oog nie – hy met sy rugged charm en sy met haar delikate ...
Die een oomblik het sy nog salig in die buurt gespeel, die volgende het die skote geklap en het sy leweloos in die straat ...
Ons loer in by die veteraanakteur Terence Bridgett en gesels oor sy loopbaan, grootwordjare, lewenslesse en waaroor hy ...
Elke jaar as dit Wimbledon-tennistyd in Londen is, hou Mitchells Plain se mense op die Kaapse Vlakte hul eie ...
Haar eerste roman is self uitgegee en het jare lank stof vergaar – nou is dit ’n treffer-Netflix-reeks en die skrywer, Sue ...
Marco Rubio, Amerikaanse minister van buitelandse sake, en sy Russiese ampsgenoot, Sergei Lawrof, het mekaar Donderdag in Manila ontmoet te midde van verhoogde spanning oor die voortslepende konflik i ...
Dit was vir die misdaadondersoeker vreemd dat die enigste oorlewende “slagoffer” van ’n driedubbele moord die hele aand ...
Pres. Cyril Ramaphosa verdedig grootliks die Onteieningswet in sy betooghoofde, hoewel hy erken daar is prosedurele gebreke en dat dit reggestel moet word.
Meer as 12 000 ongedokumenteerde buitelanders is volgens die polisie die afgelope drie weke in hegtenis geneem.
Die staat voer aan Mapisa-Nqakula het tussen 2016 en 2019 sowat R4,55 miljoen in omkoopgeld van die eienaar van ’n see- en lugvragmaatskappy ontvang.
Luister hier, boekwurms! ‘Drome het ook asem’ deur Helene de Kock is die luisterboek vir Julie, eksklusief vir ...
Die Tshwane-metro se finansiële hoof, Gareth Mnisi, is terug in sy pos nadat hy ’n finale skriftelike waarskuwing ontvang het ná ’n tugproses oor beweerde wangedrag.