Clarias het buiten kieue, ook ‘n addisionele lugasemhalingsorgaan (ook genoem ‘n “pseudobranch” oftewel “vals long”). Dit is geleë aan weerskante van die kop in “kamers” bo die kieuedeksels. In Suid ...