’n Slimfoon-toepassing spesiaal vir klein- en opkomende boere is in Julie bekend gestel. Dit kan baie nuttig wees om uitmuntende landboukundige advies wat die boere andersins nie sou kon bekostig nie, ...
Die voorval waartydens drie werknemers op die plaas Brakfontein by Heroldsbaai naby George oorlede is nadat gifstowwe in ’n ...
Die Simmentaler-ras het op 13 Oktober geskiedenis gemaak toe die eerste Simmentaler-direkteursveiling ’n nasionale rekordprys ...
Die Swartlandskou bring die landbougemeenskap bymekaar en bied ’n waardevolle platform vir boere, ondernemings en rolspelers ...
Die sowat 6 600 beeste wat tot 280 dae ná hul beplande slagdatums in Botswana se twee grootste private voerkrale gestrand was ...
Die beste planttyd was reeds verby. Rooibosboere het egter ná die lentereën in September ’n kans gewaag. Hulle het plantjies ...
Hoë pryse en 100%-verkoopvlakke kenmerk die veilings van Meatmasters danksy die deurlopende vraag na dié ras se gehalteskape.
Van sinkdamme en drinkwatertenks tot voerings vir gronddamme en grootmaatopberging bied Noordwes Damme ’n verskeidenheid ...
Mango-produsente verwag dat hul oes vanjaar kleiner en later as dié van verlede gaan wees, maar die markvooruitsigte is nie ...
Vriende in die boeregemeenskap het die vermoorde Hannetjie van Zyl (55) se familie ondersteun tydens die roudiens wat in ...
Die boeregemeenskap van die George-omgewing is verslae oor die dood van ’n jong boer en twee werkers die afgelope week nadat ...
Willie Aucamp, minister van landbou, het ’n beroep gedoen op mense om mekaar minder te kritiseer. Dit was met verwysing na plaasmoorde en die organisasie Lex Libertas wat onlangs in Washington in Amer ...