Naas haar troeteldiere, oornag daar ook gereeld ander diere soos uile, skilpaaie, vlermuise en onlangs selfs ‘n ystervark by haar huis. Celeste is een van die Owl Rescue Centre in Hartbeespoort se ...
Die Laeveld het ‘n ryk dierelewe en inwoners kom gereeld gevaarlike of ongewone gediertes op hul voorstoep teë. Tel jy een van dié diere op en onderneem om dit by die huis te versorg, het jy probleme.